Gaan na inhoud

beïnvloed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beïnvloed 
Verlede Tyd  ek   het beïnvloed        
be•in•vloed
Iemand of iets probeer verander; invloed uitoefen op; 'n uitwerking hê.
Hy word sterk deur sy moeder beïnvloed.

    Vertalings

  Vertalings:    beïnvloed
Engels: influence(en)
Nederlands: beïnvloed(nl)