Gaan na inhoud

behaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek behaal 
Verlede Tyd  ek  het behaal        
be•haal
Iets verwerf; met inspanning verkry.
'n Brons medalje word aan die persoon wat 'n derde plek in 'n wedstryd behaal het toegeken.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gain(en)
Nederlands: behalen(nl)