Gaan na inhoud

benoem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek benoem  
Verlede Tyd  ek  het benoem        
be•noem
  1. Iemand vir 'n bepaalde amp voorstel of aanwys (nomineer of aanstel).
  2. Iets 'n naam gee.
  1. Hy word tot goewerneur benoem.
  2. Die nuwe spesie is nog nie benoem nie.

    Vertalings

  Vertalings:    benoem
Engels: to name(en), nominate(en)
Nederlands: benoemen(nl)