besigheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| besigheid | besighede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| besigheidjie | besigheidjies |
- 'n Bedrywigheid of werksaamheid; dit waarmee mense hul besig hou.
- 'n Sakeonderneming soos 'n winkel, firma of koöperasie.
- Sakebedrywighede in die algemeen.
- Dit is my besigheid en het niks met jou te make nie.
- Die grootste faktor wat klein van groot besighede onderskei is die onafhanklike eienaarskap en beheer.
- Besigheid is maar sleg vanjaar. Ons het gister goeie besigheid gedoen.
| Vertalings: besigheid | |||
|---|---|---|---|