Gaan na inhoud

beskou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Twee dames wat hulself in 'n spieël beskou.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek beskou  
Verlede Tyd  ek  het beskou        
be•skou
  1. Manier van dink oor iets/iemand.
  2. Mooi bekyk.
  1. Alle kruidagtige plante wat geheel of gedeeltelik deur mense geëet word, word gewoonlik as groente beskou.
  2. Hy beskou homself in die spieël.

    Vertalings

  Vertalings:    beskou
Engels: consider(en), contemplate(en), view(en)
Nederlands: beschouwen(nl)