Gaan na inhoud

besoedelingskoepel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  besoedelingskoepel     besoedelingskoepels  
be•soe•de•lings•koe•pel
(ekologie) Massa besoedelde lug bo 'n stad wat as gevolg van inversie vasgevang word.