beteken
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beteken |
| Verlede Tyd | ek | het beteken |
- be•te•ken
- Wat oorgedra word; as inhoud hê; waarvoor iets staan.
- Iets wat deur iets anders aangedui word; neerkom op.
- Werd wees.
- Wat beteken hierdie woord?
- Die rooi lig beteken dat jy moet stop!
- Liefie, jy beteken die wêreld vir my.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|