bevestig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bevestig |
| Verlede Tyd | ek | het bevestig |
- be•ves•tig
- Om weer seker te maak; bekragtig.
- Plegtig verbind of inseën.
- Ek wil net my afspraak bevestig.
- Die paartjie word in die huwelik bevestig. Die predikant word more in sy pos bevestig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|