Gaan na inhoud

bevorder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bevorder  
Verlede Tyd  ek  het bevorder    
Teenwoordige deelwoord bevorderend   
Verlede deelwoord bevorderde   
be•vor•der
  1. 'n Hoër rang of beter werk aan iemand gee.
  2. Aanmoedig, aanhelp; vooruithelp; stimuleer; begunstig.
  1. Hy word tot kommandant bevorder. Sy word tot bestuurder bevorder.
  2. Ons probeer die gebruik van die wikiwoordeboek bevorder.

    Vertalings

  Vertalings:    bevorder
Engels: promote(en)
Nederlands: bevorderen(nl)