bloubok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bloubok | bloubokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bloubokkie | bloubokkies |
- (soogdiere) Hippotragus leucophaeus, 'n uitgestorwe boksoort en die eerste groot Afrika-soogdier wat in historiese tye uitgesterf het.
- Die bloubok was verwant aan die bastergemsbok en swartwitpens, alhoewel die bloubok 'n kleiner liggaamsbou gehad het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloubok.