blouduiker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blouduiker | blouduikers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| blouduikertjie | blouduikertjies |
- (soogdiere) Philantomba monticola, een van die kleinste van die antiloopsoorte.
- Blouduikers word in beboste gebiede van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blouduiker.