bosbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bosbok | bosbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bosbokkie | bosbokkies |
- (soogdiere) Tragelaphus scriptus, 'n klein wildsbok wat in Afrika, suid van die Sahara, aangetref word.
- Volwasse bosbokke het 'n gemiddelde massa van 70 kg en 'n hoogte van ongeveer 90 cm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bosbok.