branch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord branch branches

    Betekenisse

  1. (plantkunde) Tak.
  2. Tak, plaaslike perseel van 'n organisasie.
  3. Vertakking.

Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I branch
he, she, it branches
Verlede Tyd branched
Verlede Deelwoord branched
Teenwoordige Deelwoord branching
Verdere vervoegings: branch (vervoeging)

    Betekenisse

Vertak.

    Afgeleide woorde

Branch out.