byna
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
byna |
Woordafbreking
- by•na
Bywoord
Betekenisse
- Amper, maar nie heeltemal nie.
Voorbeeldsinne
- Hy het byna genoeg geld om die motor te koop.
- Sy het byna die toets gedop.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|