check
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | check | checks |
- Amerikaanse spelling van cheque
- Beperking (sien ook checks and balances)
- Kontrole in die sin van iets wat nagegaan word, veral voordat 'n aksie goedgekeur kan word.
- Skaak (toestand van in skaak wees)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | check |
| he, she, it | checks | |
| Verlede Tyd | checked | |
| Verlede Deelwoord | checked | |
| Teenwoordige Deelwoord | checking | |
| Verdere vervoegings: check (vervoeging) | ||