Gaan na inhoud

beperk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  geperk 
Verlede Tyd  ek   het beperk        
be•perk
Insluit; binne bepaalde grense of perke hou; in omvang kleiner maak.
Belgravia kan as Suid-Afrika se eerste beveiligde woonbuurt beskou word, omdat toegang tot 1903 deur hekke, wat snags gesluit is, beperk is.

    Vertalings

  Vertalings:    beperk
Engels: limit(en), bound(en)
Nederlands: beperken(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   beperk     beperkte     beperktes    
Vergrotend   beperkter      
Oortreffend   beperkste  
Klein of gering; begrens.
Hy begrip van wat aangaan is beperk. Hy het beperkte insig in die saak.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: beperk(nl)