custos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  custos     custodes  

Woordafbreking

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(musiek) 'n Teken in die notasie van renaissancemusiek aan die eind van 'n reël wat die toonhoogte van die eerste noot van die volgende noot aandui