Gaan na inhoud

daarnaas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
daarnaas
daar•naas
  1. Langs dit wat genoem word; langsaan of naas dit.
  2. Bowendien; daarby; daarbenewens.
  1. Sien jy die rooi vragmotor? Jy kan jy jou motor daarnaas parkeer.
  2. Hy werk hard op skool en daarnaas lewer hy ook koerante af.

    Vertalings

  Vertalings:    daarnaas
Engels: next(en), in addition(en)
Nederlands: daarnaast(nl)