daartoe
Voorkoms
| Voornaamwoord |
|---|
| daartoe |
- daar•toe
- Tot gevolg het; aanleiding gee tot die situasie wat daarna genoem word.
- Om nie te werk nie, terwyl daar 'n behoefte aan 'n werk bestaan, kan ernstige gevolge hê, wat daartoe lei dat individue nie noodsaaklikhede soos kos en klere kan bekostig nie.
| Vertalings: daartoe | |||
|---|---|---|---|