dank
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | dank |
| Verlede Tyd | ek | het gedank |
- Dankie; sê dat jy dankbaar is vir die hulp; erkentlikheid aan iemand betoon.
- Bid; 'n gebed doen.
- Die spreker dank die gehoor vir hul aandag.
- Ons dank die Here voor elke maal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dank | — |
- Betuiging van waardering; 'n goeie gesindheid betoon jeens iemand vir dienste bewys.
- Hy bewys sy dank met 'n bos blomme.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|