Gaan na inhoud

deeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Deeg word geknie.
Enkelvoud Meervoud
  deeg     —  
(voeding) 'n Mengsel van meel met water of melk, dikwels met suiker en sout en soms gis, eiers, speserye, vrugte, neute of sade, wat later gebak, gestoom of gebraai word om brood of 'n ander baksel te vervaardig.
As die bakpoeier met water in aanraking kom, skei dit koolsuurgas af, wat die deeg laat oprys.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dough(en)
Nederlands: deeg(nl)