dennebol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Dennebol

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dennebol     dennebolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dennebolletjie     dennebolletjies  

Woordafbreking

den•ne•bol

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die keëlvormige vrug van 'n denneboom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels fir-cone(en)
Nederlands pijnappel(nl)