dissel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dissel | dissels |
- dis•sel
- (gereedskap) Gereedskapstuk soortgelyk aan 'n byl, behalwe dat die lem horisontaal eerder as vertikaal aangeheg is.
- (plante)
Berkheya barbata 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is - (plante) 'n stekelrige plant wat behoort aan die genus
Carduus wat as die nasionale blom van Skotland beskou word
| Vertalings: 1. Gereedskap | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Carduus | |||
|---|---|---|---|