gereedskap
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- ge•reed•skap
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gereedskap | gereedskappe |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Werktuie wat nodig is om iets te maak, ’n taak te verrig of ’n bedryf te beoefen. 'n Hulpmiddel waarmee 'n mens (of dier) 'n taak uitvoer wat daarsonder moeilik of selfs onmoontlik is.
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: gereedskap | |||
---|---|---|---|