dus
Afrikaans (af)
Voegwoord |
---|
dus |
Voegwoord
Betekenisse
- Om die rede; daarom.
Voorbeeldsinne
- Dit is lekker warm, dus trek ek nie 'n trui aan nie.
- Hy het hard studeer, dus was hy nie bang vir sy eksamen nie.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: dus | |||
---|---|---|---|