Gaan na inhoud

voegwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voegwoord     voegwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voegwoordjie     voegwoordjies  
IPA: [ˈfuxvuə̯rt], meervoud: [ˈfuxvuə̯rdə, ˈfuxvuə̯rə]
فُخْڤُوَرْدْ , meervoud: فُخْڤُوَرْدِی
(taalkunde) Woord wat die verband tussen sinne of sinsdele aangee.

    Afkorting

voegw.

    Sinonieme

verbindingswoord, konjunksie

    Vertalings

  Vertalings:    voegwoord
Duits: Bindewort(de), Konjunktion(de)
Engels: conjunction(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voegwoord.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord voegwoord voegwoorden
IPA: [ˈv̊uxʋoːrt], meervoud: [ˈv̊uxʋoːrdən, ˈv̊uxʋoːrdə]
Woord wat die verband tussen sinne of sinsdele aangee.

    Vertalings

  Vertalings:    voegwoord
Duits: Bindewort(de), Konjunktion(de)
Engels: conjunction(en)