Gaan na inhoud

enfant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) enfant m (v) enfants
(met lidwoord) l'enfant les enfants
Hulp:IPA: [ɑ̃.fɑ̃]
   
(lêer)
Kind
«La salle de réunion du conseil municipal avait autrefois servi de salle de classe pour les enfants du village.»
Die vergadersaal van die munisipaliteit se raad het vroeër gedien as klaslokaal vir die kinders van die dorp.