fyntamboekiegras
Voorkoms
- fyn∙tam∙boe∙kie∙gras
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
fyntamboekiegras | — |
- (plantkunde) (Hyparrhenia filipendula (Hochst.) Stapf) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika, Swaziland, Mosambiek, Lesotho, en Botswana is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fyntamboekiegras.