gedoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  doen 
Verlede Tyd  ek   het gedoen        

Werkwoord

    Betekenisse

Verlede deelwoord van doen.

    Voorbeeldsinne

Chris Barnard het in 1967 die wêreld se eerste suksesvolle mens-tot-mens hartoorplanting gedoen.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: done(en)
Nederlands: gedaan(nl)