doen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  doen 
Verlede Tyd  ek   het gedoen; gedaan      

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. 'n Handeling uitvoer; aksie onderneem; iets veroorsaak of laat gebeur.
  2. Versorg.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Doen eerder jou huiswerk.
  2. Sara het haar hare gedoen.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: do(en)
Nederlands: doen(nl)


Nederlands (nl)

Stamtye
doen deed gedaan  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik doe deed
jij, u doet
hij, zij, het doet
wij, jullie, zij doen deden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
doe gedaan doend
 

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [dun]  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Doen; 'n Handeling uitvoer
  2. Laat

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

1 'n Handeling uitvoer
Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
2. Laat
Hulpwerkwoord. Kousatiewe hulpwerkwoord
Onreëlmatige werkwoord.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

1.: «Heeft hij dat gedaan
Het hy dit gedoen?
2.: «De warme zon deed de boter smelten.»
Die warm son het die botter laat smelt.