geelsuikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Geelsuikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geelsuikerbos     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) (Protea aurea) is 'n protea wat endemies aan die Wes-Kaap is.

    Hiperonieme

suikerbos

    Vertalings

  Vertalings:    geelsuikerbos
Engels: common shuttlecock sugarbush(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geelsuikerbos.