suikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  suikerbos     suikerbosse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  suikerbossie     suikerbossies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) 'n plant van die genus Protea wat groot blomme met soet nektar het
(plantkunde) (Hermannia desertorum) 'n plant wat in die Karoo voorkom

    Hiponieme

Protea sp.: