geheim

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Geheim - n geheim is wanneer n persoon of persone besluit om inligting of produkte vir hulself te hou en dit met niemand anders te deel nie. Bv. Wanneer niemand mag weet watter bestanddele in jou sop resep kom nie.