gekies
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kies |
Verlede Tyd | ek | het gekies |
Woordafbreking
- ge•kies
Werkwoord
Betekenisse
- Verlede deelwoord van kies; ’n keuse wat gemaak is.
Voorbeeldsinne
- Jan Ellis is 38 keer vir die Suid-Afrikaanse span gekies.
Vertalings
Vertalings: gekies | |||
---|---|---|---|