gekoop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  koop 
Verlede Tyd  ek   het gekoop        

Werkwoord

    Betekenisse

Met geld aangeskaf.

    Eienskappe

Verlede tyd van koop.

    Vertalings

  Vertalings:    gekoop
Engels bought(en), purchased(en)
Nederlands kocht(nl)