koop
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | koop |
Verlede Tyd | ek | het gekoop |
- Deur betaling bekom; aanskaf; ruiltransaksie met geld.
- Ek koop vir my 'n nuwe woordeboek.
- 'n Kat in die sak koop ('n slegte kopie).
Vertalings: koop | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koop | kope |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kopie | kopies |
- Die handeling van koop.
- 'n Woordeboek teen die prys is 'n goeie koop.
- Op die koop toe (bowendien).
- Te koop (beskikbaar om gekoop te word).
Vertalings: koop | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | koop m | kopen |
Verkleinwoord | koopje | koopjes |
- Hulp:IPA: [kop]
-
(lêer)
- Koop; transaksie met betaling.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kopen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kopen
- gebiedende wys van kopen
- 1.: Ik koop.
- 2.: Koop je?
- 3.: Koop!