eienskap
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
eienskap | eienskappe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
eienskappie | eienskappies |
- ei•en•skap
- 'n Kenmerk van iets of iemand; dit waaraan iets of iemand herken kan word.
- Haar beste eienskap is haar deursettingsvermoë.
- Laatslaap is 'n slegte eienskap.
Vertalings: eienskap | |||
---|---|---|---|