gelê
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lê |
| Verlede Tyd | ek | het gelê |
| Teenwoordige deelwoord | lêende | |
- ge•lê
- Verlede deelwoord van lê.
- Hy het op die bed gelê.
- Die hoender het 'n eier gelê.
| Vertalings: 1. Om in 'n horisontale posisie te verkeer. | |||
|---|---|---|---|