geniet
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | geniet |
Verlede Tyd | ek | het geniet |
- ge•niet
- Van iets hou; plesier uit wat lekker is verkry; genot of behae in iets skep.
- Voordeel uit iets put; ontvang; in iets deel.
- Het julle die ete geniet?
- Mense in stede geniet vinniger internet-toegang en ander meer gespesialiseerde dienste.
Vertalings: geniet | |||
---|---|---|---|