geopen
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | open |
Verlede Tyd | ek | het geopen |
- ge•open
- Verlede deelwoord van open; 'n geleentheid begin het; in gebruik geneem of gestel het.
- Hulle het met skriflesing en gebed geopen.
- Die nuwe saal word môre geopen.
Vertalings: geopen | |||
---|---|---|---|