geplaas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  plaas 
Verlede Tyd  ek   het geplaas        

Werkwoord

    Betekenisse

Verlede deelwoord van plaas; op 'n plek neergesit het; agterlaat het.

    Voorbeeldsinne

Hy het die nuwe rekenaar op sy lessenaar geplaas.

    Vertalings

  Vertalings:    geplaas
Engels: placed(en)
Nederlands: geplaatst(nl)