plaas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| plaas | plase |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| plasie | plasies |
-
(lêer)
- 'n Stuk grond waarop daar geboer word.
- Moderne plase in ontwikkelde lande is hoogs gemeganiseerd.
| Vertalings: plaas | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | plaas |
| Verlede Tyd | ek | het geplaas |
- Op 'n plek neergesit; agterlaat.
- Hy plaas die nuwe rekenaar op sy lessenaar.
| Vertalings: plaas | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor plaas.