gepraat
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | praat |
| Verlede Tyd | ek | het gepraat |
- Verlede deelwoord van praat; iets gesê; met die stem geuiter; gesels.
- Die kinders het nie geluister toe hul onderwyser gepraat het nie.
- Afrikaans is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|