praat
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | praat |
| Verlede Tyd | ek | het gepraat |
| Teenwoordige deelwoord | pratende | |
| Verlede deelwoord | geprate | |
-
(lêer)
- Iets sê; met die stem uiter; gedagtes hardop uitspreek; gesels.
- Ons praat baie, maar luister maar min.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| praat | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| praatjie | praatjies |
- Die handeling van praat.
- Hy het met 'n vreemdeling aan die praat geraak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [prat]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
- gebiedende wys van praten
- 1.: Ik praat.
- 2.: Praat je?
- 3.: Praat!
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| praat m | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| praatje | praatjes |
- «Hou op met die ontmoedigende praat!»
- Hou op met daai ontmoedigende praat.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands