gesê
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sê |
Verlede Tyd | ek | het gesê |
- Verlede deelwoord van sê; in woorde uitgespreek; mondelings meegedeel; gepraat; betuig het.
- Hoe het jy gesê?
- Ma het gesê pa het gesê trou is 'n lekker ding.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|