sê
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sê |
| Verlede Tyd | ek | het gesê |
| Onbepaalde wys | te segge | |
| Teenwoordige deelwoord | seggend seggende | |
- In woorde uitspreek; mondelings meedeel; praat; betuig.
- Hoe sê jy?
- Ma sê pa sê trou is 'n lekker ding.
- «Sê my wie jou vriende is en ek sal jou sê wie jy is.»
- 'n Mens beoordeel iemand aan sy vriende.
- «Sê dat sê kan sit kry.[1]»
- 'n Persoon wat dikbek is en nie sy mening wil uitspreek nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|