Gaan na inhoud

gesien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sien  
Verlede Tyd  ek  het gesien        
Verlede deelwoord van sien.
  1. Ek het 'n rooibok doer agter die bome gesien.
  2. Ons het hulle Saterdag gesien.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: saw(en)
Nederlands: gezien(nl)