sien
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sien |
| Verlede Tyd | ek | het gesien |
| Onbepaalde wys | te siene | |
-
(lêer)
- Met die oog kyk en waarneem; gesigsvermoë hê.
- Begryp; verstaan; insien.
- Nog 'n besluit moet neem; weet nog nie.
- Bymekaar kom (byvoorbeeld om te kuier).
- Ek sien 'n rooibok doer agter die bome.
- Dit reën so hard, ek kan nie sien hoe ons gaan braai nie.
- Ons sal maar sien of ons more winkel toe gaan.
- Ons sien julle dan weer Saterdag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sien.