Gaan na inhoud

gestel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek stel  
Verlede Tyd  ek  het gestel        
Verlede deelwoord van stel.
  1. Hy het die masjinerie in werking gestel.
  2. In sy betoog het die advokaat gestel dat die verdagte onskuldig is.
  3. Hy het homself as kandidaat vir die presidentskap beskikbaar gestel.

    Vertalings

  Vertalings:    gestel
Engels: set(en), placed(en), put(en), tuned(en)
Nederlands: gesteld(nl)