stel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stel | stelle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stelletjie | stelletjies |
- Klomp voorwerpe wat bymekaar pas.
- (sport) 'n Aantal potte in tennis wat direk na mekaar gespeel word.
- Die koppies is deel van dieselfde stel.
- 'n Dubbelfout deur Nadal het die eerste stel aan Federer besorg.
| Vertalings: 1. Klomp voorwerpe wat bymekaar pas. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. 'n Aantal potte in tennis. | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel |
| Verlede Tyd | ek | het gestel |
- Iets in 'n sekere toestand bring.
- Bewering; verklaring.
- Beskikbaar maak.
- Hy stel die masjinerie in werking.
- In sy betoog stel die advokaat dat die verdagte onskuldig is.
- Hy stel homself as kandidaat vir die presidentskap.
| Vertalings: stel | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | stel o | stellen |
| Verkleinwoord | stelletje | stelletje |
- Hulp:IPA: [stɛl]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van stellen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van stellen
- gebiedende wys van stellen
- 1.: Ik stel.
- 2.: Stel je?
- 3.: Stel!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Sport in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands